Hierdie boekie vorm deel van 'n reeks Slimkoppe volkleur kartonboekies vir baie jong kinders. Dit fokus op een woordsoort en leer vroee woordeskat met pret en wisselwerking. Notas op die agterblad verduidelik aan ouers die beste manier om die boekie met hulle kleintjies te gebruik.
Type:
- Bordboekies
Grade:
- Kleuterskool
- Graad R
Language:
- Afrikaans
Subject:
- Afrikaans
Format:
- Hardeband
RRP:
R50
Publisher:
Pearson