Wiskunde

Slimkoppe Presteer! Graad 7 Wiskunde

Slimkoppe Presteer! Wiskunde werkboek vir Graad 7 is propvol kleurryke aktiwiteite, antwoorde en waardevolle notas. Slimkoppe Presteer! is geskryf deur ervare onderwysers en dek al die aspekte van die nuutste kurrikulum.

Book ISBN: 
9781775781233
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
129

Slimkoppe Is ek reg vir skool?

Kies slim vir 'n skitterende toekoms!

Slimkoppe: Is ek reg vir skool? – geskryf en hersien deur ’n span ervare onderwysers, arbeids-, spraak- en fisioterapeute ¬– bied al die raad en hulp wat jy nodig het met voorskoolse kinders. Gedetailleerde notas en advies, gekombineer met stimulerende, kleurryke aktiwiteite, toets of kinders liggaamlik, verstandelik én emosioneel gereed is vir skool. Die aktiwiteite dek al die belangrike ontwikkelingsaspekte, soos liggaamsbeeld, selfbeeld, die kind se persepsie van ander, waarneming van die omgewing, geheue, koördinasie, spraak en gehoor.

Skoolgereedheid
Book ISBN: 
9781775784432
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
128

Slimkoppe Vaardighede: Breuke

Slimkoppe Vaardigheidsboek vir Breuke is spesiaal ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutelvaardighede van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help. Die werkboek bied aktiwiteite op verskillende vlakke sodat jou kind stadig op die eerste vlak kan wegspring en geleidelik na die meer gevorderde aktiwiteite op die derde vlak kan vorder.

Book ISBN: 
9781775783268
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
48bl

Slimkoppe Vaardighede: Tyd

Slimkoppe Vaardigheidsboek vir tyd is spesiaal ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutelvaardighede van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help. Die werkboek bied aktiwiteite op verskillende vlakke.

Book ISBN: 
9781775783343
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
48bl

Slimkoppe Wiskunde Graad 6

Hierdie Slimkoppe-werkboek vir graad 6 dek die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul wiskundevaardighede help oefen. Bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Book ISBN: 
9781775780120
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
112pp

Slimkoppe Wiskunde Graad 5

Hierdie Slimkoppe-werkboek vir graad 5 dek die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul wiskundevaardighede help oefen. Bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Book ISBN: 
9781775780113
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
112pp

Slimkoppe Wiskunde Graad 4

Hierdie Slimkoppe-werkboek vir graad 6 dek die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul wiskundevaardighede help oefen. Bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Book ISBN: 
9781775780106
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
112pp

Smart-Kids Mathematics Grade 6

This Smart-Kids workbook is a colourful activity book designed to develop Maths skills in a fun and interactive way. It is specially written for Grade 6 learners by experienced South African teachers and contains valuable notes, tips and answers for parents.

Book ISBN: 
9781775780069
Book Binding: 
Soft cover
Book Extent: 
112pp

Smart-Kids Mathematics Grade 5

This Smart-Kids workbook is a colourful activity book designed to develop Maths skills in a fun and interactive way. It is specially written for Grade 5 learners by experienced South African teachers and contains valuable notes, tips and answers for parents.

Book ISBN: 
9781775780052
Book Binding: 
Soft cover
Book Extent: 
112pp

Smart-Kids Mathematics Grade 4

This Smart-Kids workbook is a colourful activity book designed to develop Maths skills in a fun and interactive way. It is specially written for Grade 4 learners by experienced South African teachers and contains valuable notes, tips and answers for parents.

Book ISBN: 
9781775780045
Book Binding: 
Soft cover
Book Extent: 
112pp
Syndicate content