Afrikaans

Slimkoppe Presteer! Graad 7 Wiskunde

Slimkoppe Presteer! Wiskunde werkboek vir Graad 7 is propvol kleurryke aktiwiteite, antwoorde en waardevolle notas. Slimkoppe Presteer! is geskryf deur ervare onderwysers en dek al die aspekte van die nuutste kurrikulum.

Book ISBN: 
9781775781233
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
129

Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 2: Pret met kos

Pret met kos is ’n titel in die reeks Slimkoppe Lees, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 2 (Aan die gang) is net reg vir outjies wat sinne begin lees. Die woorde vertel die storie en die kleurryke prente steun die vertelling. Vlak 2 bied vier prettige boekies –  Aan die gang; Pret met kos; Goggas en diere; en Lekker uitstappies – elk met vier kort stories.

Book ISBN: 
9781775785293
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
32

Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 4: Lekker uitstappies

Lekker uitstappies is ’n titel in die reeks Slimkoppe Lees, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 2 (Aan die gang) is net reg vir outjies wat sinne begin lees. Die woorde vertel die storie en die kleurryke prente steun die vertelling.

Book ISBN: 
9781775785316
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
32

Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 3: Goggas en diere

Goggas en diere is ’n titel in die reeks Slimkoppe Lees, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 2 (Aan die gang) is net reg vir outjies wat sinne begin lees. Die woorde vertel die storie en die kleurryke prente steun die vertelling.

Book ISBN: 
9781775785309
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
32

Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 1: Aan die gang

Aan die gang is ’n titel in die reeks Slimkoppe Lees, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 2 (Aan die gang) is net reg vir outjies wat sinne begin lees. Die woorde vertel die storie en die kleurryke prente steun die vertelling.

Book ISBN: 
9781775785286
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
32

Slimkoppe Lees! Vlak 1 Boek 4: Weg!

Weg! is ’n titel in die reeks Slimkoppe Lees, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies – Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! – elk met vier kort stories.

Book ISBN: 
9781775785279
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
32

Slimkoppe Lees! Vlak 1 Boek 3: Pretdag

Pretdag is ’n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies – Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! – elk met vier kort stories.

Book ISBN: 
9781775785262
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
32

Slimkoppe Lees! Vlak 1 Boek 2: Een, twee, drie

Een, twee, drie is ’n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies – Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! – elk met vier kort stories.

Book ISBN: 
9781775785255
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
32

Slimkoppe Lees! Vlak 1 Boek 1: Hallo!

Hallo! is ’n titel in die reeks Slimkoppe Lees, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 Kom ons begin! is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies – Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! – elk met vier kort stories.

Book ISBN: 
9781775785248
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
32

Slimkoppe Is ek reg vir skool?

Kies slim vir 'n skitterende toekoms!

Slimkoppe: Is ek reg vir skool? – geskryf en hersien deur ’n span ervare onderwysers, arbeids-, spraak- en fisioterapeute ¬– bied al die raad en hulp wat jy nodig het met voorskoolse kinders. Gedetailleerde notas en advies, gekombineer met stimulerende, kleurryke aktiwiteite, toets of kinders liggaamlik, verstandelik én emosioneel gereed is vir skool. Die aktiwiteite dek al die belangrike ontwikkelingsaspekte, soos liggaamsbeeld, selfbeeld, die kind se persepsie van ander, waarneming van die omgewing, geheue, koördinasie, spraak en gehoor.

Skoolgereedheid
Book ISBN: 
9781775784432
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
128
Syndicate content