Slimkoppe Wiskunde Graad 6

Hierdie Slimkoppe-werkboek vir graad 6 dek die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul wiskundevaardighede help oefen. Bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Book ISBN: 
9781775780120
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
112pp