Hierdie Slimkoppe-werkboek vir graad 5 dek die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul wiskundevaardighede help oefen. Bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.