Slimkoppe Vaardigheidsboek vir tyd is spesiaal ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutelvaardighede van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help. Die werkboek bied aktiwiteite op verskillende vlakke.