Slimkoppe Afrikaans Graad 6

Hierdie Slimkoppe-werkboek vir graad 6 dek die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Afrikaans. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taalvaardighede help oefen. Bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Book ISBN: 
9781775780762
Book Binding: 
Sagteband
Book Extent: 
112pp