Hierdie Slimkoppe-werkboek vir graad 4 dek die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Afrikaans. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taalvaardighede help oefen. Bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.